Les oor die afkappingsteken
Die onbepaalde lidwoord
In Afrikaans kom ’n baie dikwels voor, so dit loon om die afkappingsteken met die regter pinkie outomaties te maak.
Hoe om te oefen
- Druk die afkappingsteken met die pinkie sonder om die hand te skuif.
- Onthou: as ’n sin met ’n begin, kry die volgende woord die hoofletter.